Afstammelinge van die Ovaherero wat tydens die Duitse volksmoord uit die destydse Duits-Suidwes-Afrika (nou Namibië) na die voormalige Betsjoeanaland (nou Botswana) gevlug het, he As jy n aktiewe ...
Hulp het ingestroom en tot die redding van gemeenskappe van Aussenkehr langs die Oranjerivier gekom nadat tientalle riethuise op 11 September deur ’n brand verwoes is en inwoners As jy n aktiewe ...
Twee kommunale bewaringsgebiede naby Khorixas voel verraai deur die besluit van die omgewingsministerie om mynaktiwiteite in 'n gesamentlike bestuursgebied toe te laat waar re As jy n aktiewe ...
South Africa’s first interest-rate cut since 2020 quickly divided economists over how much further it will go after making a cautious 25 basis point start to the easing ...
René Hugo – Ek is rigtingbedons. En nee – ek vloek nie, want dit is die heilige waarheid!My probleem is dat ek net een horende oor het. Toe ek so vyf jaar oud was, het die ki As jy n aktiewe ...
DR. ANNES NEL2 Korintiërs 9:11: “Hy maak julle altyd in alles ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig te kan wees. Deur ons bemiddeling het julle vrygewigheid tot gevolg dat As jy n aktiewe ...
Dit is die laaste week om jou foto in te skryf vir ons maandelikse fotokompetisie. Vandeesmaand se inskrywings sluit op 27 September en die wenner sal op Maandag 30 September aange As jy n aktiewe ...
Met die kollig op die rou en hartverskeurende waarheid oor geslagsgebaseerde geweld in Femme is Fatale het Elzabé Zietsman haar toer deur Namibië as deel van die FNB Windhoek Woo As jy n aktiewe ...
Logistics het onlangs hul nuwe program vir korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid onder die vaandel ‘Chains of Kindness’ gestig.“Ons is geweldig trots op ...
Leerlinge wat nie in besit van nasionale identiteitsdokumente (ID’s) is nie, het steeds toegang tot alternatiewe vorme van verifikasie om hulle in staat te stel om hul nasionale As jy n aktiewe ...
Die Grootfontein Skou het Woensdag afgeskop en duur tot vandag. Die tentoonstelling en beoordeling van topstoetvee en ’n perdeskou is die hoogtepunte van die landbouskou waar ’ As jy n aktiewe ...